Aartsbiskop Laurent Ulrich van Parys dra die kruis tydens die Kruisweg-seremonie op Goeie Vrydag buite die ikoniese ...
In teologiese en kerklike kringe word sy dikwels die “apostel aan die apostels” (apostolorum apostola) genoem. In Johannes 20 ...
Oor ’n paar dae begin die Meesters-gholftoernooi by Augusta National vir die 90ste keer. Dit voel dus net gepas om hierdie ...
’n Federale regter het Donderdag die Amerikaanse aktrise Blake Lively (38) se aanklag van seksuele teistering in haar hofsaak ...
Vriendskappe word Saterdag opsy geskuif wanneer die Boland-vrouerugbyspan die Bul-vroue in die eindstryd van die Superliga ...
Daar sal dalk kerrievis op haar tafel wees, maar nie te veel nie, sê die sjef Yolani Abrahams. En sy sien daarna uit om haar ...
Nederlandse owerhede het Donderdag ’n onskatbare argeologiese skat, ’n 2 500 jaar oue goue helm, aan die wêreld gewys nadat ...
Die ‘Boer soek ’n vrou’-paartjie Louis en Annique Malan sien uit daarna om rustig op die plaas Paasfees te vier. Hulle vertel ...
Die man wat na bewering die dood van Werner (45) en Benjamin (18) Rossouw veroorsaak het, is op eie verantwoordelikheid ...
Van eksamendruk en uitbranding tot middeljare-breinnewels en ouderdomsverwante geheueglipse – Suid-Afrikaners skenk toenemend ...
Die Vrystaat kan binnekort sonder entstof teen bek-en-klouseer sit. Daar is nog net entstof vir sowat twee weke se inentings ...
Het jy al gewonder watter siektes jou troeteldier regtig kan bedreig? Van katgriep tot bosluise, giftige kosse en selfs ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results